watermark logo

A seguir

Reprodução automática

Werner Olckers - Gunsteling (Official Music Video)

2 Visualizações • 17/04/24
Compartilhar
Embutir
Charlie Don
Charlie Don
3 Assinantes
3

Werner Olckers se vierde enkelsnit "Gunsteling" is nou uit op alle musiek platforms.

STREAM DIT HIER: https://fanlink.to/vaMm

Instagram: https://www.instagram.com/wernerolckers
Facebook: https://web.facebook.com/wernerolckersmusic
TikTok: https://www.tiktok.com/@werner_olckers
X/Twitter: https://twitter.com/wernerolckers

Cinematographer: Nathan Smith \ JaJa Productions
Produced by Werner Olckers and Nathan Smith
Director: Nathan Smith
Assistant Director: Clarence Raymond
Focus Puller: Clarence Raymond
Camera Assistant: Leon Strydom
Editor: Nathan Smith
BTS: Gabriela Marais
Final Grade: Nathan Smith
Titles: Peter Crafford

A very special thanks to:
Ananzi and the APWA
Nax

Lyrics:
"Klimraam. Bank balans.
Niemand hier kan eintlik dans.
Hey, jy! Onplesier.
Is ek net jou troeteldier?
Golwe sal nog kom en gaan, ek en jy sal hier bly staan.

Jy was my gunsteling.

Speel ding kan nie sing.
Pappa koop jou goue ring.
Yskas. Sit hier vas.
Ons kan later klere was.
Soen haar saggies op die mond. More voel ons ongesond.
Golwe sal nog kom en gaan, ek en jy sal hier bly staan.

Jy was my gunsteling.

Al val die woorde helder voor jou oë.
Al kruis die paaie oor n donker spoor.
Al het jy stukkies van jouself verloor.
Sing!

Jy was my gunsteling."

Ingrooves/Virgin Music Group
Universal Publishing

#musiek #afrikaans #afrikaansemusiek #newmusicfriday

Mostre mais
0 Comentários sort Ordenar por

A seguir

Reprodução automática